4 - 5 Jaar

Die jaar waar in die kleuter 5 word.

Jaar Pakket

45
45slide4_87901400voorbeeld-04_774389357voorbeeld-05_283569679voorbeeld-08_15594045voorbeeld-07_1146239866
R1,600

Hierdie pakket dek:
1. Oriëntering
2. My Liggaam
3. Kleure & Vorms
4. Familie
5. Veiligheid in en om die huis
6. Troeteldiere
7. Speelgoed
8. Voëls
9. Gesondheid en higiëne
10. Herfs
11. Emosies
12. Vervoer
13. Skepping
14. Plante
15. Beroepe
16. Aarde & Ruimte
17. Goeie maniere
18. Plaasdiere
19. Wildediere
20. Winter
21. Sport
22. Tande
23. Inkopies
24. Sintuie
25. Kosse Plantprodukte
26. Kosse Diereprodukte
27. Visse
28. Besoedeling
29. Babadiere
30. Lente
31. Kommunikasie
32. Boeke
33. Reptiele
34. Insekte
35. Musiek
36. Padveiligheid
37. See
38. Water
39. Somer
40. Kersfees

Hierdie pakket bestaan uit die volgende PDF's:
- 'n Jaar se lesbeplanning wat daagliks uiteengesit is.
- Kleuter werkvelle volgens lesbeplannings vir 40 weke.
- Tekenboekie werkvelle volgens lesbeplanning vir 40 weke.
- Tema hulpmiddels vir die aktiwiteite of speletjies indien nodig volgens die lesbeplanning.
- Algemene hulpmiddels/ flitskaarte word ook by elke pakket aangeheg, maar hoef slegs EENMALIG met aansluiting per ouderdomsgroep gedruk te word, dit bly reg deur die jaar dieselfde.