2 - 3 Jaar

Kwartaal 4 (Deel 2)

17
17slide2_1486314564voorbeeld-02_1707467294voorbeeld-08_1009435716voorbeeld-07_1961349327
R250

Hierdie pakket dek:
36. Padveiligheid
37. See
38. Water
39. Somer
40. Kersfees

Hierdie pakket bestaan uit die volgende PDF's:
- Lesbeplanning wat daagliks uiteengesit is vir 5 weke.
- Kleuter werkvelle volgens lesbeplannings vir die 5 weke.
- Tekenboekie werkvelle volgens lesbeplanning vir die 5 weke.
- Tema hulpmiddels vir die aktiwiteite of speletjies indien nodig volgens die lesbeplanning.
- Algemene hulpmiddels/ flitskaarte word ook by elke pakket aangeheg, maar hoef slegs EENMALIG met aansluiting per ouderdomsgroep gedruk te word, dit bly reg deur die jaar dieselfde.