3 - 4 Jaar

Die jaar waar in die kleuter 4 word.

Kwartaal 1 (Deel 2)

25
25slide3_1008834149voorbeeld-03_1560263836voorbeeld-08_1509074453voorbeeld-07_890206757
R250

Hierdie pakket dek:
6. Troeteldiere
7. Speelgoed
8. Voëls
9. Gesondheid en higiëne
10. Herfs

Hierdie pakket bestaan uit die volgende PDF's:
- Lesbeplanning wat daagliks uiteengesit is vir 5 weke.
- Kleuter werkvelle volgens lesbeplannings vir die 5 weke.
- Tekenboekie werkvelle volgens lesbeplanning vir die 5 weke.
- Tema hulpmiddels vir die aktiwiteite of speletjies indien nodig volgens die lesbeplanning.
- Algemene hulpmiddels/ flitskaarte word ook by elke pakket aangeheg, maar hoef slegs EENMALIG met aansluiting per ouderdomsgroep gedruk te word, dit bly reg deur die jaar dieselfde.