3 - 4 Jaar

Die jaar waar in die kleuter 4 word.

Kwartaal 4 (Deel 2)

29
29slide3_326595343voorbeeld-03_141573053voorbeeld-07_40511762voorbeeld-08_1418288865
R250

Hierdie pakket dek:
36. Padveiligheid
37. See
38. Water
39. Somer
40. Kersfees

Hierdie pakket bestaan uit die volgende PDF's:
- Lesbeplanning wat daagliks uiteengesit is vir 5 weke.
- Kleuter werkvelle volgens lesbeplannings vir die 5 weke.
- Tekenboekie werkvelle volgens lesbeplanning vir die 5 weke.
- Tema hulpmiddels vir die aktiwiteite of speletjies indien nodig volgens die lesbeplanning.
- Algemene hulpmiddels/ flitskaarte word ook by elke pakket aangeheg, maar hoef slegs EENMALIG met aansluiting per ouderdomsgroep gedruk te word, dit bly reg deur die jaar dieselfde.